Jeanne Boel

Jeanne Boel
Geboorte 1 Januarie 1961 (1961-01-01)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jeanne Boel (gebore 1 Januarie 1961) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Pixie Panic (2000) en in die televisiereekse Alletiders jul (1994), Alletiders nisse (1995), en Pyrus i alletiders eventyr (2000).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search